Monday, January 28, 2013


Die VAN DER WAL webwerf is na ‘n nuwe Service Provider (SP) toe geskuif, en is amptelik in werking vanaf die 1ste Feb’13.
Daar is heelwat planne om die webwerf ‘n nuwe “look” te gee, en heelwat bykomende inligting wat bygewerk moet word.

Sodra die nuwe ontwikkelings programmatuur wat gebruik word om webwerf inligting op datum te bring of te ontwikkel, sal die proses aan die gang kom. Ek hou julle op hoogte!

No comments:

Post a Comment